stikstof

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  stikstof     —  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

stik•stof

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Chemiese element in die periodieke tabel met simbool N en atoomgetal 7.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Stikstof is normaalweg 'n kleurlose, reuklose, smaaklose en meestal taamlik onreaktiewe diatomiese nie-metaal gas.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    stikstof
Engels: nitrogen(en)
Nederlands: stikstof(nl)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor stikstof.