samarium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  samarium     —  

Uitspraak

   
(lêer)

Etimologie

Die naam is afkomstig van die mineraal samarskiet, waarin samarium meestal aangetref word.

Woordafbreking

sa•ma•ri•um

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Sm en atoomgetal 62.

    Voorbeeldsinne

Samarium is 'n chemiese element wat tot die lantaniede behoort.

    Vertalings

  Vertalings:    samarium
Engels: samarium(en)
Nederlands: samarium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor samarium.