Gaan na inhoud

terbium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  terbium     —  
Yttrium en terbium is na die Sweedse dorpie Ytterby genoem.
ter•bi•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Tb en atoomgetal 65.
Terbium is 'n silwergrys metaal wat in twee modifikasies voorkom.

    Vertalings

  Vertalings:    terbium
Engels: terbium(en)
Esperanto: terbio(eo)
Nederlands: terbium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor terbium.