Gaan na inhoud

kadmium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kadmium     —  
   
(lêer)
kad•mi•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Cd en atoomgetal 48.
Kadmium is 'n betreklik skaars, blouerige wit oorgangsmetaal en 'n kankerwekkende stof wat in sinkertse voorkom.

    Vertalings

  Vertalings:    kadmium
Engels: cadmium(en)
Esperanto: kadmio(eo)
Nederlands: cadmium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kadmium.