Gaan na inhoud

polonium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  polonium     —  
   
(lêer)
po•lo•ni•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Po en atoomgetal 84.
Polonium is 'n skaars, radio-aktiewe, metaalagtige element wat in uraan-ertse voorkom en wat se chemiese eienskappe ooreenkomste met tellurium en bismut toon.

    Vertalings

  Vertalings:    polonium
Engels: polonium(en)
Esperanto: polonio(eo)
Galicies: polonio(gl)
Nederlands: polonium(nl)
Portugees: polónio(pt)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor polonium.