smarag

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
smarag | smaragde |
Uitspraak
Woordafbreking
- sma•rag
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (minerale) edelsteen, 'n deursigtige soort beryl met grasagtige groen kleur.
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor smarag.