Donderdag
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Donderdag | Donderdae |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
In Arabiese letters:
- دَُونِرْدَخْ , meervoud: دَُونِرْدَائِی
Spelling tot 1909:
- Donnerdag, meervoud: Donnerdá-ë
Betekenisse:
- Die vyfde dag van die week, die vierde dag van die werksweek.
Sinonieme:
- (Bahaïsties:) Iestiedjlaal

