reënboog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  reënboog     reënboë  

Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [ˈriə̯nbuə̯χ], meervoud: [ˈriə̯nbu:wə]


Write.svg Met Arabiese letters:

رَِینْبُوَخْ , meervoud: رَِیبُووِی


Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1909:

reenboog, meervoud: reenbó-ë


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

Sewekleurige, halfsirkelvormige optiese verskynsel in die lug by sekere reëntoestande ern bewolkte lug met al die kleure van die spektrum: rooi, oranje, geel, groen, blou, indigo en pers.


Nuvola apps noatun.png Sinonieme:

reentboog


Nuvola filesystems www.png Vertalings



Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor reënboog


Persoonlike gereedskap