son
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| son | sonne | |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- سَُونْ , meervoud: سَُونِی
Betekenisse:
- Hemelliggaam waarom 'n planeet wentel.
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor son
Engels (en)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | son | sons |
| Genitief | son's | sons' |
Uitspraak:
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [san], meervoud: [sanz]
- Brits: [sʌn], meervoud: [sʌnz]
- Amerikaans: [sən], meervoud: [sənz]
Betekenisse:
- Seun, manlike afstammeling.
Nieu-Noors (nn)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | son | sonen | søner | sønene |
| Genitief | sons | sonens | søners | sønenes |
Manlik
Uitspraak:
Betekenisse:
- Seun, manlike afstammeling.
Sweeds (sv)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | son | sonen | söner | sönerna |
| Genitief | sons | sonens | söners | sönernas |
Gemeenslagtig
Uitspraak:
Betekenisse:
- Seun, manlike afstammeling.
Volapük (vo)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | son | sons |
| Genitief | sona | sonas |
| Datief | sone | sones |
| Akkusatief | soni | sonis |
| Vokatief | o son | o sons |
Uitspraak:
- IPA: [son], genitief: [soˈna], datief: [soˈne], akkusatief: [soˈni], vokatief: [oˈson]; meervoud: [sons], genitief: [soˈnas], datief: [soˈnes], akkusatief: [soˈnis], vokatief: [oˈsons]
Betekenisse:
- Seun, manlike afstammeling.