Gaan na inhoud

selenium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  selenium    —  
   
(lêer)
se•le•ni•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Se en atoomgetal 34.
Selenium is 'n toksiese nie-metaal wat chemies verwant is aan swael en tellurium.

    Sinonieme

Seleen
chalkogeen
selenied

    Vertalings

  Vertalings:    selenium
Engels: selenium(en)
Esperanto: seleno(eo)
Nederlands: selenium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor selenium.