kerk
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kerk | kerke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- كَِرْكْ , meervoud: كَِرْكِی
Betekenisse:
- 1. Gebou vir Christelike erediens.
- 2. Gemeenskap van Christene.
- 3. Godsdiensoefening in 'n kerk.
Vertalings
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | kerk | kerken |
| Genitief (verouder) |
kerk | kerken |
| kerk | kerken | |
| Akkusatief (verouder) |
kerk | kerken |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Vroulik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [kɛrk], meervoud: [ˈkɛrkə(n)]
- Belgies: [kɛʀk], meervoud: [ˈkɛʀkə(n)]