Vrydag
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Vrydag | Vrydae |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Vrydaggie | Vrydaggies |
- فْرَیْدَخْ , meervoud: فْرَیْدَائِی
- Frydag, meervoud: Frydá-ë
- Die vyfde dag van die week in stelsels wat die ISO 8601-standaard gebruik, of in baie Christelike tradisies die sesde dag van die week; die vyfde dag van die werkweek.
- (Bahaïsties:) Iestieklaal
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Vrydag.