Maandag
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Maandag | Maandae |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
Maandaggie | Maandaggies |
- مَانْدَخْ , meervoud: مَانْدَائِی
- Maandag, meervoud: Maandá-ë
- Die eerste dag van die week in stelsels wat die ISO 8601-standaard gebruik, of in baie Christelike tradisies die tweede dag van die week; die eerste dag van die werkweek.
- (Bahaïsties:) Kamaal
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Maandag.