Woensdag
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Woensdag | Woensdae |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Woensdaggie | Woensdaggies |
- ڤُونْسْدَخْ , meervoud: ڤُونْسْدَائِی
- Woeñsdag, meervoud: Woeñsdá-ë
- Die derde dag van die week in stelsels wat die ISO 8601-standaard gebruik, of in baie Christelike tradisies die vierde dag van die week; die derde dag van die werkweek.
- (Bahaïsties:) Idaal
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Woensdag.