Saterdag
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Saterdag | Saterdae |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Saterdaggie | Saterdaggies |
- سَاتِرْدَخْ , meervoud: سَاتِرْدَائِی
- Sáterdag, meervoud: Sáterdá-ë
- Die sesde dag van die week in stelsels wat die ISO 8601-standaard gebruik, of in baie Christelike tradisies die laaste dag van die week.
- (Bahaïsties:) Djalaal
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Saterdag.