Wiktionary:Manlik en vroulik van diere

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Dier Manlik Vroulik Baba Gekastreer Bly in Geluide Versamelwoord
wildsbok ram ooi lam veld proes kudde
vark varkbeer varksog varkie burg hok snork
seekoei bul koei kalf rivier nurk kudde
beer mannetjie berin beertjie grot grom
bees bul koei kalf os kraal loei kudde
bok ram ooi lam kapater kraal blêr, kudde
skaap ram ooi lam hamel veld blêr, kudde
gans mannetjie wyfie kuiken dam blaas, gaggel trop
perd hings merrie vul reun stal runnik kudde
sebra hings merrie vul veld, berg kudde
donkie hings merrie vul balk
esel hings eselin vul balk
aap mannetjie wyfie baba, apie boom blaf trop
akkedis mannetjie wyfie akkedissie boom piep
leeu mannetjie leeuin welpie veld brul trop
by dar, waterdraer werker, koningin larwe byekorf zoem swerm
duif doffer hen kuiken til koer swerm
eend mannetjie wyfie eendjie dam kwaak trop
hoender haan hen kuiken kapoen hoenderhok kraai/kekke/piep
hond reun teef hondjie hondehok blaf werpsel
wildehond reun teef veld trop, werpsel
kalkoen haan hen kuiken hok koel-koel
fisant haan hen kuiken veld trop
kat kater wyfie katjie huis miaau werpsel
wolf mannetjie wyfie wolfie veld huil
muis mannetjie wyfie muisie veld piep
olifant bul koei olifantjie, kalf veld trompetter trop
walvis bul koei kalf oseaan
padda mannetjie wyfie paddavis dam kwaak skool
renoster bul koei renostertjie veld snuif
slang mannetjie wyfie slangetjie veld sis
uil mannetjie wyfie uiltjie boom roep
volstruis mannetjie wyfie volstruisie kamp brom trop
vlieg mannetjie wyfie maaier veld gons swerm
vlinder mannetjie wyfie ruspe boom, blom swerm
vis hommer wyfie vissie see, rivier skool